top of page

Welkom by
AGS
Shelly Beach

Die Gemeente groot genoeg om u te akkomodeer
en klein genoeg om u te bedien!

Oorsig

 

AGS Shelly Beach verwelkom almal wat God se liefde soek in hulle lewens. 

Ons deure is oop vir almal wat Jesus Christus wil aanneem as hul persoonlike verlosser en saligmaker.  Ons nooi jou uit om jou hart oop te maak sodat Sy Heilige Gees 'n verskil in jou lewe kan maak.
Die kerk staan as 'n Lighuis in die hart van Shelly Beach.


Ons glo in die ontwikkeling van bedieninge en dat elke lidmaat moet funksioneer is sy/haar Gawe , Passie en Persoonlikheid.

DIENSTYE

SONDAG:
0900 & 17:00

download.jpg
bottom of page